Free State (Zastron )

SEARCH AGAIN

Onder Die Akker

Geniet egte Boeregasvryheid en ervaar ons
mooi natuurskoon by
ONDER DIE AKKER.
Onder die Akker is geleŽ in die pragtige Suid-Oos Vrystaat, in die distrik Zastron, sowat 170 km vanaf Bloemfontein en 100 km vanaf
Aliwal-Noord
Kom trou in ons
pragtige sandsteenkerkie,
of onder die
75 jaaroue akkerboom.
Onder die Akker is ideaal vir troues, verjaardae, familiesaamtrekke, kerk- of skoolgroepe of enige ander geleentheid.
Ons bied ook perdry, stap en visvang

Contact person
Jannie/Hanri Goosen

Tel
082 568 0822

Address
Farm Annex Families
Zastron


Make an enquiry/booking

Hire a car nearby

Visit webpage

Liability cover

Star rating
None specified

AA rating
None specified


© 2017 Bryte Insurance Company Limited